Verkenner // Ladies

From: R799.00

In Stock

Handgemaakte skoene vir dames.

Gemaak van 100% leer en omgee.

Mooi en gemaklik. Liefde wen altyd.

Neem ‘n houertjie “Leer Omgee” en hou die blink kant bo.

 

  • Brown

  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
Clear selection
SKU: Verkenner Categories: , Tags: ,

Description

Die Verkenner.  Loop die langpad Van Vaderland tot Vaalbosrand. Ons is gemaak van omgee en regte leer. Ons is gemaklik en hou van dans in die straat. Ons is sag op die oog en baie duursaam.  Verken die liefde mooie meisiekind.  Nou beskikbaar in bruin en tan.  Neem ‘n houertjie “Leer Omgee” en hou die blink kant bo.

Comfortable & Durable

Handmade & Proudly South African

100% Leather

Additional information

Weight N/A
Colour

Brown

Size

3, 4, 5, 6, 7, 8

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Verkenner // Ladies”

Your email address will not be published. Required fields are marked *